View Single Post
Old 10-27-2008, 06:51 AM   #14
Weskus_Impi
Weskus_Impi
 
Joined: Oct 2008
Location: Secunda, South Africa
Oddometer: 1
GS 800 Waglys.

Ek bly in Secunda en wag al 3 maande vir myne. Die wag lys in Pta is 160. Ek is nommer 7! Kan nie wag.




Quote:
Originally Posted by Boerseun
Ek wou se die foto lyk te veel na suid afrika ( erens in die karoo ? )
Jy is gelukkig om so fiets te he, hier in ooslondon is die waglys al oor die 40 mense. Kry my GS oor so maand of twee..... Lekker om te sien dat daar nog suid afrikaners op die avd forum is
Weskus_Impi is offline   Reply With Quote